WAT KOS DIT?

Kyk hierdie video vir die prys:

KRY TOEGANG πŸ‘‡πŸ»

WIL JY DIE GRAAD 7 JAAR PAKKET VIR 75% AF BYVOEG? 😱 πŸ₯³

R3200 ❌ R799 βœ…

Tik Ja/Nee

NOTA: INDIEN JY WIL EFT. HIER IS ONS BANK BESONDERHEDE:

BEWYS VAN BETALING AAN rubenswart1102@gmail.com

VERWYSING: JOU NAAM EN VAN

CAPITEC

RUBEN SWART

ACCOUNT NUMBER: 2524 463 342

BRANCH CODE: 470010

WAT KRY JY?

1. VIDEO-LESSE oor elke inhoudsarea.

βœ… Kort en Kragtig

βœ… 50+ Video-lesse

βœ… Voorbeelde en Metodes

βœ… Teken net in en klik PLAY

2. OPSOMMINGSPAKKIES vir al 4 kwartale.

βœ… Aktiwiteite

βœ… Memo's

βœ… Elke metode en Inhoudsarea is kleurvol opgesom.

GEEN MEER "OOH GENADE HOE WERK HIERDIE METODE NOUWEER??" NIE

PRYS?

KWARTAAL 1 = R800

KWARTAAL 2 = R800

KWARTAAL 3 = R800

KWARTAAL 4 = R800

TOTALE WAARDE= R3200

JOU PRYS:

R3200 R1 599

(50% AF)

As jy vandag begin!

Wat gebeur na betaling?

Na betaling ontvang jy 'n epos met 'n link om 'n password te skep.

Sodra jy dan 'n password geskep het kan jy in log by www.ouernaonderwyser.com en die video-lesse begin kyk. 😁

Hoe lank het ek toegang?

Jy kry lewenslange toegang.

Is hierdie program slegs vir leerders wat sukkel in Wiskunde?

Glad nie!

Baie ouers wie se leerders reeds goed doen in Wiskunde gebruik die program en lesse sodat hulle kind op datum kan bly en selfs vooruit kan werk of voorberei vir toekomstige lesse.

Kan ek 'n vraag vra?

Jap. Jy is welkom om enige navrae te stuur na rubenswart1102@gmail.com

Ek reply gewoonlik baie vinnig.

Wat is die inhoudsareas van Kwartaal 1?

KWARTAAL 1

  • Inleiding & ATP-oorsig (Ouers kyk)

  • Optel met kolommetode

  • Aftrek met kolommetode

  • Vermenigvuldiging met kolommetode

  • Deling: Langdeling

Wat is die inhoudsareas van Kwartaal 2?

KWARTAAL 2

  • Inleiding & Kwartaal 2 Oorsig (Ouers kyk)

  • Getalsinne: orde van bewerkings, Magic Brug, woordsomme

  • Getalpatrone: numeries, vloeidiagramme, tabelle

  • Meetkundige patrone

  • Breuke: ekwivalente, optel/aftrek, vermenigvuldiging, persentasie

  • Desimale getalle: plekwaardes, optel/aftrek, maal/deel, breuke & desimale

Wat is die inhoudsareas van Kwartaal 3?

KWARTAAL 3

  • Inleiding & Kwartaal 3 Oorsig (Ouers kyk)

  • Lengte: meeteenhede, omskakeling, breuke en lengte

  • 2D-vorme: eienskappe, hoeke

  • 3D-vorme: piramides en driehoekige piramides

  • Omtrek, oppervlakte en volume

  • Transformasies: refleksie, rotasie, translasie, vergroting/verkleining, simmetrie

Wat is die inhoudsareas van Kwartaal 4?

KWARTAAL 4

  • Inleiding & Kwartaal 4 Oorsig (Ouers kyk)

  • Massa: inleiding, omskakeling kg/g (nul- en komma-metode)

  • Tyd: analoog, digitaal, analoog β†’ digitaal

  • Kapasiteit: omskakeling ml/l/kl, stygende/dalende volgorde, volume

  • Datahantering: modus, mediaan, voorbeeld 3

WAT ANDER OUERS SÊ: